Statevertaling – Bybelstigting

Psalm 117

Loof die HERE, alle nasies.

1

LOOFa die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2

Want 1sy goedertierenheid is 2geweldig oor ons, en 3die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

a Rom. 15:11.
1 In Christus oor al sy uitverkorenes bewys.

2 Of: voortreflik.

3 Dit is, die sekerheid van sy beloftes.