Statevertaling – Bybelstigting

Nou te koop

Die Nuwe Testament met die kanttekeninge in Afrikaans
(33/53-vertaling)

Stap saam
met ons

deur die proses om die Nederlandse Statebybel
se kanttekeninge na Afrikaans te vertaal.

Hoe sal ons kinders – in die geslagte – weet,
as ons hulle nie daarvan vertel nie? Hoe betroubaar weet,
indien hulle nie vir hulself kan lees nie?
(Professor Johan Bosman)

Die volgende

Bybelboek

wat beskikbaar sal wees: Genesis tot Josua

AGTERGRONDBROKKIES