Regstellings vir die gedrukte uitgawe
Het u die gedrukte uitgawe van Die Nuwe Testament met die Kanttekeninge?
‘n Klein aantal drukfoute is ná publikasie opgemerk. Hierdie foute is reeds in die aanlyn weergawe reggestel. U kan die volledige lys van regstellings hier besigtig.