Hieronder vind u die Bybelboeke waarvan die vertaling van die kanttekeninge afgehandel is. U kan dit gebruik in die huisgodsdiens, Bybelstudie en ondersoek van die Woord van die Here. Ons sal dit baie waardeer indien u ook vir ons terugvoer sal gee oor enige foute wat u opmerk in die kanttekeninge. U kan daarvoor die LEWER BYDRAE-skakel gebruik.